Op soek na beesstert of melktert? Hier is 'n goeie begin!
Het jy 'n voorliefde vir afval? Kom verdien jou strepe!
Droom jy van koeksisters en hoenderpastei?
Ons pryse is laag, ons standaarde is hoog!
kinders onder 12 eet gratis op Sondag T&C Apply.
Ons het n lapa vir alle privaat funksies.
Hier by die Bosvelder het ons 'n missie - om elke gas te bedank met uitstekende diens en heerlike boerekos teen pryse wat u begroting nie kan opdoen nie.